web uni tv guide
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur & Vlam

144Kookkompetisie13 L

Sout en Peper - Kokkedoor Vuur en Vlam

Video
13 Februarie

Niks het die wêreld se geskiedenis so verander soos die soeke na sout en peper, en Bertus en Kobus het 'n lekker uitdaging vir die week se episode. #KokkedoorVuurVlam, Donderdae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.