web uni tv guide
web uni tv guide

Toks & Tjops

144GeselsprogramPG13 L

Renault se Yster van die Week - Damian Penaud - Toks 'n Tjops

Video
06 Junie

Verlede week het Breyten die @RenaultSouthAfrica yster van die week titel aan 'n spesiale Bordeaux-Begles rugbyspeler, Damian Penaud gegee. Wie sal hierdie week met dié titel wegstap? Maak seker jy skakel in om 20:00 vanaand om uit te vind, net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.