'n Informele kletsprogram waar Breyten Paulse, Hamilton Wessels, Rika Nieuwoudt, Janina Oberholzer en Radio Raps saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.
S14 | E42
28 Februarie 20:00
'S14/E42'. Hammie en Rika maak beurte agter die kroeg om sport te gesels saam met ons paneel Breyton, Rikus, Jean, Jonat...