Annemarie se sopkombuis - Oplossings Vir Die Platteland
Video
04 Augustus
Annemarie Verwey, gemeenskaps-matriarg van Murraysburg en ook die stigter van die Sopkombuis, vertel hoe mense haar help in die gemeenskap.
#OplossingsVirDiePlatteland, Sondae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.