Soos die oorspronklike "Who wants to be a millionaire"-formaat gaan deelnemers 15 meervoudigekeusevrae beantwoord om deur te dring na die finale rondte, waar ’n miljoen rand gewen kan word.
S5 | E8
20 Augustus 20:00
'S5/E8'. 'n Polisieman en 'n welvaartsbestuurder beland beide in die vuurwarmstoel en een van hulle gaan baie suksesvol ...