In dié nuwe leefstylprogram ondergaan 12 deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word en selfs hul voorkoms radikaal te verander.
S2 | E13
30 Maart 18:00
'S2/E13 of 13'. Die finale episode is hier en al 12 gaste is in die kollig. Ons gesels oor alles, van waar hulle nou is ...