Die glanssjef, Bertus Basson, dekorkenner Misi Overturf en hulle span reis vanaf die Kaap tot die Karoo en Weskus om nuwe lewe in verskeie restaurante te blaas in die derde seisoen van werklikheidsreeks In die sop: Restaurant-evolusie.
S3 | E13
29 Mei 20:00
'S3/E13 of 13'. In een van die besigste lane in Linden is Rustic Vine Cheese and Wine. Die eienaar, Lientjie, het groot ...