web uni tv guide
web uni tv guide

Elders

144Reisprogram18

Roosterkoek, honde en meer - Elders

Video
10 Februarie

Erns Grundling eet roosterkoek, stap saam met 'n Stilbaaier en haar honde en gesels met Toyota SA se Leon Theron en verken 'n spesiale plek langs die see. #Elders vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.