Erns Grundling stap van Gouritsmond na Gourikwa - waar hy ook in 'n koue getypoel spring, 'n interessante fontein besoek en ook by die gewilde wynplaas, Jakkalsvlei inloer.
#Elders vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.