web uni tv guide
web uni tv guide

Die Stories Van Afrikaans

144DokumentêrPG13

Legendariese omroepers – Die stories van Afrikaans

Video
25 Mei

In die vroeë jare van die Afrikaanse Diens op die SAUK was verskeie legendariese omroepers glanspersone in eie reg. Die rugbykommentator Gerhard Viviers, ook bekend as Spiekeries, was veral 'n gunsteling. Luister hier na 'n stukkie rugbykommentaar en ook hoe grapjas Leon Schuster vir Spiekeries uitoorlê met 'n fop-oproep.