Die Brug
144
Realiteit
13 L
Welkom
Die spelers
Video's
Nuus
Nog Programme
Video
“Hierdie mense was ongelooflik” – Die brug
Die spelers van “Die brug” kyk terug op ’n onvergeetlike avontuur.
Video
Wie kies jy? – Die brug
Die spelers laat weet ons wie hulle sou kies om almal bymekaar te bring om ’n taak te voltooi, konflik in die span op te los en meer!
Video
“Jy’s waardig” – Die brug
Ons gesels met die wenner van die tweede seisoen van “Die brug”!
Video
“Last salute” – Die brug
’n Spesiale oomblik met twee spesiale mense.
Video
Die skatkis – Die brug
Gaan Hirome die geld deel met sy spanmaats?
Video
Wie kies jy? – Die brug
Die spelers laat weet ons wie hulle sou kies om almal bymekaar te bring om ’n taak te voltooi, konflik in die span op te los en meer!
Video
“Jy’s waardig” – Die brug
Ons gesels met die wenner van die tweede seisoen van “Die brug”!
Video
En die wenner is … – Die brug
Die spelers van Suidhuis het weer gestem en besluit wie dié seisoen se wenner gaan wees.
Video
“As die span so sê” – Die brug
Noordhuis het hulle besluit gemaak.
Video
Agter die skerms – Die brug
Só lyk die stel van die tweede seisoen van “Die brug”.
Video
Agter die skerms – Die brug
Só lyk die stel van die tweede seisoen van "Die brug".
Video
Die brief – Die Brug
Maar Suidhuis het reeds besluit dat opsie twee nie op die tafel is nie.
Video
Opsie 2 – Die brug
In die woorde van Hanri: “Opsie twee was nie vir my ’n opsie nie. Ek wou nie verder daaroor praat nie. Dit is nie op die tafel nie.”
Video
Leeflyn – Die brug
Hirome, Jaco, Rechaux en Anesca het elkeen ‘n leeflyn ontvang deur die middel van ‘n kort video van die huis af. Hopelik gee dit vir hulle die laaste bietjie motivering wat hulle nodig het om dié enorme taak te voltooi!.
Video
Die terugslag – Die brug
Beide Noordhuis en Suidhuis beleef op 'n kritiese oomblik 'n massiewe terugslag – gaan die brug voltooi kan word?
Video
Vyf vlotte – Die brug
Elsje en Lelani het beide een laaste geleentheid gehad om die spel te beïnvloed nadat hulle verwyder is, maar hoe gaan dié keuses Noordhuis en Suidhuis maak of breek?
Video
Skakel in: 24 Julie 2025 – Die brug
Soms is vuilspel die enigste uitweg ... Of is dit?
Video
Totsiens, Lelani – Die brug
Lelani vertel ons meer oor haar tyd op Die brug, Wilhrisca se besluit om haar huis toe te stuur en meer.
Video
Totsiens, Elsje – Die brug
Ons gesels met Elsje nadat sy besluit het om die spel te verlaat sodat Suidhuis ’n hupstoot kan kry.
Video
Totsiens, Lelani – Die brug
Lelani vertel ons meer oor haar tyd op Die brug, Wilhrisca se besluit om haar huis toe te stuur en meer.
Video
Totsiens, Elsje – Die brug
Ons gesels met Elsje nadat sy besluit het om die spel te verlaat sodat Suidhuis ’n hupstoot kan kry.
Video
Strategie – Die brug
Wilhrisca is nie hier om speletjies te speel nie.
Video
Opoffering – Die brug
Elsje maak ‘n besluit wat niemand verwag het nie.
Video
“Dis nie persoonlik nie” – Die brug
Wilhrisca het besluit om Lelani huis toe te stuur.
Wys nog
24 van 71