web uni tv guide
Kyk
programme
films
videos
ontdek
showmax
voorstelle
Bolhuis 1600x640 Homepage Billboard
web uni tv guide

Bolhuis

144Realiteitsprogram16
Bolhuis Poster 924x1360

Oor die program

Mike Bolhuis, wat beskou word as een van Suid-Afrika se top ondersoekers, was al betrokke by van die land se grootste moord- en bedrogsake. In dié reeks delf ons dieper in van die sake wat al op sy lessenaar beland het.

S2 | E13
07 Januarie 20:00
'S2/E13'. As iemand wat sy lewe gewei het aan die bekamping van misdaad, het Mike Bolhuis al met baie moeilike take te d...

Nog Programme