web uni tv guide
Boer soek n vrou S17 Slim BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

Raak verlief!

Danny Smoke - Dik Stukke (Official Music Video) Image : 19846
Video
Danny Smoke - Dik Stukke (Official Music Video)
Official Music Video for "Dik Stukke" by Danny Smoke. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/DikStukke Follow Danny Smoke on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/dannysmokeking?igsh=ZWxqbnE0ZDdqZTFk TikTok – https://www.tiktok.com/@dannysmokeking?_t=8p6SaCqRxsT&_r=1 Facebook - https://www.facebook.com/DannySmokeOfficial Select Website – https://selectmusiek.co.za/danny-smoke/ Music Video Production: Gerduan Kemp Productions Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Jy is als wat ek wil hê Weet wat om vir my te sê Sodat ek begin te bewe En dink aan ons lewe Jou lyf laat myne sweet Teen die tyd moet jy al weet Jou vlamme maak my warm Jou oë maak my kalm Want vir my is jy Soos ‘n koeksuster na kerk En jy’s vir my Soos ‘n koue dop na werk Jy’s vir my reg verby Ek like jou dik, dik stukke Ek like jou dik, dik stukke Ek like dit hoe jy lyk As jy vir my kyk En jou lip so byt Ek like jou dik stukke Ek like jou Oh, oh Dik, dik, dik stukke Jy verdien ‘n goeie tyd Maar dit bly tog jou besluit Kom ons lewe bietjie voluit Jy’t gewen Jy het dit reg gekry Want vir my is jy Soos ‘n koeksuster na kerk En jy’s vir my Soos ‘n koue dop na werk Jy’s vir my reg verby Ek like jou dik, dik stukke Ek like jou dik, dik stukke Ek like dit hoe jy lyk As jy vir my kyk En jou lip so byt Ek like jou dik stukke Ek like jou Oh, oh Dik, dik, dik stukke Soos die soetste wyn Op die stoutste tong Agter die gordyn Met die sonopkoms Dit bly tussen ons Sê my hoe voel jy Oor ‘n koeksuster na kerk En hoe voel jy Oor ‘n koue dop na werk Dik stukke Ooh, ek like jou dik stukke Ek like jou dik, dik stukke Ek like jou dik, dik stukke Ek like dit hoe jy lyk As jy vir my kyk En jou lip so byt Ek like jou dik stukke Ek like jou Oh, oh Dik, dik, dik stukke Ek like jou dik stukke Ek like jou Oh, oh Dik, dik, dik stukke Music video by Danny Smoke performing Dik Stukke (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Precision Recording Studio (Pty) Ltd #DannySmoke, #DikStukke, #YskasSkuif, #Carina, #Stadig
Ruhan du Toit - Ek Hou Van (Amptelike Musiekvideo) Image : 19848
Video
Ruhan du Toit - Ek Hou Van (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Ek Hou Van' hier: https://ruhandutoit.lnk.to/EkHouVan Volg vir Ruhan op sociale media: Volg Ruhan du Toit op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/RuhanduToitt?mibextid=LQQJ4d Instagram: https://instagram.com/ruhandutoitt?igshid=MzRlODBiNWFlZA== TikTok: https://www.tiktok.com/@ruhandutoit?_t=8eAJYcVuV8g&_r=1 ___________________________________ Lirieke: Ek hou van Koffie 2 suiker my bier lekker koud Brandewyn trippel en jou bietjie stout Ek hou van biltong, ‘n Kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou Maar hou die meeste van jou Saterdag maak ons 'n ma se lawaai Slaai is vir hase so bring daar 'n pie Ek het oorgenoeg hout en die ysies is koud Wag vir jou...Wag vir jou Ek kies 'n Blom bo 'n Bul of 'n Haai Laaik nie 'n ou wie met charcoal wil braai En n kortbroek en plakkies lyk mooi in my bakkie Die res makiesakie-ie Ek hou van Koffie 2 suiker my bier lekker koud Brandewyn trippel en jou bietjie stouuut Ek hou van biltong, ‘n Kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou Maar hou die meeste van jou Sondag le al die beseerdes en huil Vroulief skel uit want die vloere is vuil Kap 'n disprin en koffie en speel bietjie golf Dan’s jy reg…Dan’s jy reg Twee uur kom nader versoeking is hier Dalk nog 'n glasie of net nog n bier Ag kom loer net gou in by my voor ek myself kan kry Ruk ons kitare weer uit Ek hou van Koffie 2 suiker my bier lekker koud Brandewyn trippel en jou bietjie stout Ek hou van biltong, ‘n Kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou Maar hou die meeste van jou Ek hou van Koffie 2 suiker my bier lekker koud Brandewyn trippel en jou bietjie stout Ek hou van biltong, ‘n Kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou Maar hou die meeste van jou Ek hou van Laataande kuier die groen en die goud Chutney braaibroodjie kameeldoring houuut Ek hou van biltong, 'n kampvuur my steak bietjie rou - ou - ou maar hou die meeste van jou
Fran Prins - Bitterblou Image : 19849
Video
Fran Prins - Bitterblou
Luister na 'Bitterblou' hier: https://FranPrins.lnk.to/BitterblouID Facebook: https://www.facebook.com/FranPrinsMusic Instagram: https://www.instagram.com/franprins/ X: https://x.com/FranPrinsMusic TikTok: https://www.tiktok.com/@fran.prins Lirieke: Daai bitter-blou-bloeisels wat uit jou oë groei Daai oseaan-trane wat ek deur sal roei Vir jou Ek doen dit als vir jou Daai laventel-mengsel-woorde wat uit jou mond wals Roes in my akkoorde op my vingernaels vir jou Ek skryf dit als vir jou Maar sal jy vir my wag Tot die oseane weer op droog Ja sal jy vir my wag met n skatkus by ‘n reenboog En as die donderweer deur die hemel skeer En die vader se trane daal op ons neer En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer Wag ek vir jou Tussen hier en nou en jou bitter blou As jou klam-palm-padkaart oor my borskas ruis Jy se orals waar ons is noem ons huis Vir my Jy sê dit als vir my Daai rooibos-trane wat op jou wange roes Jy sê moenie gaan nie Maar jy weet ek moes Vir jou Ek doen dit als vir jou Maar sal jy by my bly Tot die sterre van die maan af skei Ja sal jy my kan kry Daar waar die son in die see verdwyn Tussen hier en nou Roep ek na jou Tussen hier en nou Wag ek vir jou Credits: Musicvideo Production: Quintessential Productions Cinematographer: Quintin van der Merwe Assistant: Mia Wolmarans Lighting: Extreme Productions Make Up Artist: Heidi Foure (Make Up On Fleek) Female Lead: Dané Venter Band: Lead Guitar: Rudi Kleingeld Bass Guitar: Francois Kleynhans Drummer: Louwrens Bezuidenhout #FranPrins #Bitterblou Music video by Fran Prins performing Bitterblou.© 2025 Universal Music (Pty) Ltd South Africa

Kort en kragtig