web uni tv guide
Boer soek n vrou S17 Slim BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

Fran Prins - Bitterblou

Video
31 Januarie

Luister na 'Bitterblou' hier: https://FranPrins.lnk.to/BitterblouID Facebook: https://www.facebook.com/FranPrinsMusic Instagram: https://www.instagram.com/franprins/ X: https://x.com/FranPrinsMusic TikTok: https://www.tiktok.com/@fran.prins Lirieke: Daai bitter-blou-bloeisels wat uit jou oë groei Daai oseaan-trane wat ek deur sal roei Vir jou Ek doen dit als vir jou Daai laventel-mengsel-woorde wat uit jou mond wals Roes in my akkoorde op my vingernaels vir jou Ek skryf dit als vir jou Maar sal jy vir my wag Tot die oseane weer op droog Ja sal jy vir my wag met n skatkus by ‘n reenboog En as die donderweer deur die hemel skeer En die vader se trane daal op ons neer En jy smeek vir genade want jy is klaar met seer Wag ek vir jou Tussen hier en nou en jou bitter blou As jou klam-palm-padkaart oor my borskas ruis Jy se orals waar ons is noem ons huis Vir my Jy sê dit als vir my Daai rooibos-trane wat op jou wange roes Jy sê moenie gaan nie Maar jy weet ek moes Vir jou Ek doen dit als vir jou Maar sal jy by my bly Tot die sterre van die maan af skei Ja sal jy my kan kry Daar waar die son in die see verdwyn Tussen hier en nou Roep ek na jou Tussen hier en nou Wag ek vir jou Credits: Musicvideo Production: Quintessential Productions Cinematographer: Quintin van der Merwe Assistant: Mia Wolmarans Lighting: Extreme Productions Make Up Artist: Heidi Foure (Make Up On Fleek) Female Lead: Dané Venter Band: Lead Guitar: Rudi Kleingeld Bass Guitar: Francois Kleynhans Drummer: Louwrens Bezuidenhout #FranPrins #Bitterblou Music video by Fran Prins performing Bitterblou.© 2025 Universal Music (Pty) Ltd South Africa