web uni tv guide
Boer soek n vrou S17 Slim BB
web uni tv guide

Boer Soek 'n Vrou

144Realiteit13 L

Brendan Peyper - Moegdans (Official Music Video)

Video
22 September

Official Music Video for "Moegdans" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/moegdans Follow Brendan peyper on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ TikTok - https://www.tiktok.com/@thebrendanpeyper Select Website - https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/ Camera/Editor/Colour grading – Altin Ferreira Influencers – Angelique Gerber @angeliquegerber83 / Rynhardt Schoeman @rynhardt_schoeman_waney Brendan’s dance partner – Tanya Scharnick Camera Assistant – Anri Bellingan Executive Producer – Stephan van Huyssteen on behalf of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd Special thanks to Stoetbul for dance venue Moegdans Wat’s daai gevoel in my voete Dit vibreer in my skoene Ek sien net heupe wat jeuk Boude wat buk En skene wat skud Het jy ‘n plan B Want jou bene gaan ingee Luister my skat Die sole gaan spat As ek jou gaan vat Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat Kom saam my skat Want vir jou gaan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk As Jy weet Jy kan my kry Want vir jou gaan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om te trap hoe jy trap Te vat hoe jy vat Gee my net een kans Want vir jou gaan ek moegdans Vir jou gaan ek moegdans Jy weet presies wat jy wil doen As jy my so in my nek soen Luister my skat Die vonke gaan spat As jy so aan my vat Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat Kom pluk jou lat Want vir jou gaan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk As jy weet jy kan my kry Want vir jou gaan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om te trap hoe jy trap Te vat hoe jy vat Gee my net een kans Want vir jou gaan ek moegdans Vir jou gaan ek moegdans Jy’s so verbode bokkie Dis ‘n sonde om te sokkie in daai rokkie Laat my snak na asem die ruite wasem in my trokkie Jy’s so verbode bokkie Dis ‘n sonde om te sokkie in daai rokkie Laat my snak na asem die ruite wasem in my trokkie Vir jou gaan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk As jy weet jy kan my kry Want vir jou gaan ek moegdans Gee my net een kans Dis onwettig om te trap hoe jy trap Te vat hoe jy vat Gee my net een kans Want vir jou gaan ek moegdans Vir jou gaan ek moegdans Vir jou gaan ek moegdans Official Music Video by Brendan Peyper performing Moegdans. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) #Brendanpeyper #Moegdans