web uni tv guide
Hotel

Werner Van Der Hoven - Wynland

Video
12 Mei

Werner se eerste Afrikaanse single stream nou oral : https://distrokid.com/hyperfollow/wernervanderhoven/wynland Lirieke: Die wind waai deur die blare die wingerde staan styf Opgelei in hulle rye gereed vir parstyd Die druiwe raak al soeter veral Sauvignon Blanc Maar ek wag vir daai Merlot laat daai rooi duiwel brand Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die Wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Op jou het ek my hart verloor Die trekkers sleep hulle waens Die mandjie loop al oor Hop hop na die kelder en vanaand in die stoor Maak daai tenke voller Wynmaker doen jou bes Gooi hom in die bottel Laat ek my dors kan les Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Want jou liefde Jou liefde Voel net soos die wynland Daar waar die skemers nog hoog brand Jy het met my hart getoor As jy wegraak dan voel ek alleen Dan sit ek met 'n knop in my keel Maar jou roesbruin is ook vir my mooi Jy sal terugkom as jy bloeisels begin gooi Want jou liefde Jou liefde Proe net soos die wynland Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Want jou liefde Jou liefde Voel net soos die wynland Daar waar die skemers nog hoog brand Jy het met my hart getoor Daar waar die skemers tot laat brand Op jou het ek my hart verloor Op jou het ek my hart verloor Director: Marguerite van Eeden Director of Photography: Damiane van Reenen Producer: Roy Harris Camera/Lighting Assistant: Pieter Booysen Editor: Damiane van Reenen Colorist: Jarryd Duthoit Gear: Peter Lambert Horse: Miesca Wrangler: Izak Visser, Green Acres Riding School Special Thanks: Location (Winelands): Bellevue Wine Estate Location (Cellar): Koopmanskloof Winery Wine: Japie De Villiers, Koopmanskloof Executive Producer: Pierre Greeff Music Production: Fred Den Hartog, The Nothing Club Mastering: Lurrsen Mastering, Los Angeles Track Mixing: Dirk van Niekerk ‘n Supra Familias Produksie