Wat is ‘positiewe sielkunde’? RIËTTE DU PREEZ - SPREEKKAMER | 8 JUNIE 2021 | kykNET
‘Positiewe sielkunde’ is ‘n taamlik onlangse ontwikkeling, wat eerder fokus op hoe om ons meer voorspoedig, gesond en gelukkig kan wees, as op disfunksie en abnormale gedrag. Maar hoe kan ons dit toepas om ons eie lewens te verbeter? Kliniese Sielkundige Riëtte du Preez, verduidelik meer.
Onthou as as jy ‘n vraag oor enige mediese of sielkundige kwessie het, stuur dit na myvraag@aktueel.tv.
What is ‘positive psychology’? RIËTTE DU PREEZ - SPREEKKAMER | 8 JUNE 2021 | kykNET
‘Positive psychology’ is a fairly recent development, which focuses on how to be more prosperous, healthy and happy, rather than on dysfunction and abnormal behaviour. But how can we apply it to improve our own lives? Clinical Psychologist Riëtte du Preez, explains more.
Remember if you have a question about any medical or psychological issue, send it to myvraag@aktueel.tv.