web uni tv guide
Sara se geheim
web uni tv guide

Sara se Geheim

144Drama7

Ontmoet die niggies - Niggies

Video
25 Maart

Op 'n doodgewone dag in Januarie 1966 op Odendaalsrus gaan swem twee niggies by die munisipale swembad. Teen skemeraand is hulle nog nie tuis nie, en 'n grootskaalse soektog word geloods. #Niggies begin vanaand om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.