web uni tv guide
web uni tv guide

Op Skou

144RealiteitPG13

Ontdek die wêreld van Liggaamsbou - Op Skou

Video
28 Mei

'n Klein persentasie Suid-Afrikaners vat hulle fiksheid meer ernstig op wanneer hulle lywe op skou geplaas word met liggaamsbou. #OpSkou, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.