kyknet channel logo

Nou in Rolprentteaters: My f*k, Marelize!

Video
29 Augustus

My f*k, Marelize! is aangewys as die gehoor se gunsteling by vanjaar se #Silwerskermfees, en by die glansryke Silwerskermtoekennings vir Film en TV het die film nog twee groot pryse losgeslaan. Sien al die rolprentteaters in Suid-Afrika en Namibië waar dit van vandag af beskikbaar is op kykNET.tv.