Kliniese sielkundige, Casper Steenkamp, ontleed saam met Kabous die psigologiese impak van trauma en hoe dit gesinne vir dekades beïnvloed. Clinical psychologist Casper Steenkamp joins Kabous to discuss the psychological impact of trauma and its long-lasting effects on families.