Laurika Rauch: Die Suid-Afrikaanse Ikoon - Laurika se Tuiskoms
Video
29 Januarie
Sangers soos Demi Lee Moore, Corlea en Minki van der Westhuizen deel meer hoekom Laurika se musiek vir ewig gaan voortleef.
#LaurikaSeTuiskoms, nou ook op #DStvStream en #DStvCatchUp.