web uni tv guide
web uni tv guide

Niggies

144Drama16 VL

kykNET: Niggies-aktivering met lede van die rolverdeling

Video
23 April

Vanjaar by die KKNK het die #kykNET-span vir plaaslike kykers, in samewerking met DStv Rewards, ‘n unieke ervaring gebied. Kykers het nie net saam met die rolverdeling na ’n episode gekyk nie – hulle is ook die geleentheid gebied om die saak van nader te leer ken. #UnlockDStvRewards