Feite & Geite 2022 Rondte 1 – Kwêla
Video
26 September
Kwêla het Sondag hul eerste inskrywings vir die 2022 Feite & Geite kompetisie bekendgemaak. Kykers kan nou al begin stem vir hul gunsteling video - SMS na 33156. Kostes per SMS is R1,50.
Teken in en KYK