web uni tv guide
web uni tv guide

Op Skou

144RealiteitPG13 L

Die wonderlike wêreld van 'n Danskompetisie - Op Skou

Video
11 Junie

Van 'n wals en 'n ramba, tot 'n cha-cha en samba, neem unieke dansende paartjies deel aan hierdie elegante danskompetisies. #OpSkou, vanaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.