web uni tv guide
web uni tv guide

Oplossings vir die platteland

144Landbou13 L

Amptelike Lokprent: Oplossings vir die Platteland

Video
09 Julie

Oplossings vir die platteland, ’n driedelige dokumentêre reeks, begin op 27 Julie 2025 op kykNET en belig die inspirerende Suid-Afrikaners wat moeilike omstandighede in hoop omskep.