web uni tv guide
web uni tv guide

Niggies

144Misdaad

Amptelike Lokprent: Niggies

Video
25 Februarie

#Niggies is geïnspireer deur ware gebeure en handel oor twee niggies, Issie Fourie en Petro Nel, van Odendaalsrus. Lees meer oor die rolverdeling op kykNET.tv. Skakel in vanaf Dinsdag 25 Maart om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144 en is ook op #DStvStream beskikbaar.