kyknet channel logo
Kyk
programme
films
videos
ontdek
showmax
voorstelle

Amptelike lokprent – Kaalgat Karel

Video
17 Augustus

Kaalgat Karel, vertel die verhaal van Karel Venter, ’n kaalnaeler, wat verlief raak op die paramedikus, Rita nadat ’n kaalnaelsessie skeefloop, maar daar is een probleem; sy is ’n ernstige en pligsgetroue enkelma wat geen belangstelling het in sy bedrywighede nie.