web uni tv guide
Kyk
programme
films
videos
ontdek
showmax
voorstelle
kykNET_Op_my_Eish!_S3_Brendan_Peyper_Slim_BB
web uni tv guide

Op My Eish!

144RealiteitPG13 L

#OpMyEish - Episode 3 - Groot Marakas! kykNET

Video
25 Januarie

Soos Brendan sê, hy het nou groot marakas in daardie huis veroorsaak! Dink jy dis teen die reëls soos Jané sê, of is Rachelle baie slim om so 'n kans te gevat het? Ons sal moet sien wat die dames sê wanneer hulle weer saam is! #OpMyEish, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream: https://bit.ly/48Egd4Y #HomeOfLocal