web uni tv guide
Kyk
programme
films
videos
ontdek
showmax
voorstelle
web uni tv guide

Suidooster

144Telenovela13 V
ELTON | Reginald Hufkie – Poena

Elton Lamoer

Vertolk deur Reginald Hufkie

Elton en Poena het mekaar ontmoet toe hulle al twee op die passasierskip gewerk het. Elton het drome om ’n groot musiekvervaardiger te word. Hy het immers ’n BA Music Producers-graad by MAFDA behaal. Om brood op die tafel te sit, werk Elton as DJ en kroegman by Basil’s Bar in Florida. Sy meisie se naam is Primrose Williams en sy werk by Rub-a-Dub Massage Parlour.