Oppi Kassie
144
Dokumentêr
PG13 L
Welkom!
Video's
Familie-reekse kan swaar temas aanraak - Oppi Kassie
Video
14 November
#EenKeerOmDieSon het gewys dat mense reg is om oor moeilike dinge te praat. Albei nuwe episodes van #OppiKassie is nou beskikbaar op #DStvCatchUp.
Nog Programme
Video
Familie-reekse kan swaar temas aanraak - Oppi Kassie
#EenKeerOmDieSon het gewys dat mense reg is om oor moeilike dinge te praat. Albei nuwe episodes van #OppiKassie is nou beskikbaar op #DStvCatchUp.
Video
In Die Sop se oorsprong - Oppi Kassie
Hoe het #InDieSop ontstaan? Volgende week gesels ons meer op #OppiKassie, Donderdae om 21:30 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
kykNET se beste Realiteit-stories! - Oppi Kassie
Is jy gaande oor Realiteit in Afrikaans? Hierdie episode van #OppiKassie gesels met belangrike rolspelers wat #kykNET se realiteitsreekse suksesvol maak. Skakel in vanaand om 21:30 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Terug met twee nuwe episodes! - Oppi Kassie - S2
Om #kykNET25 te vier, bring ons twee nuwe epsiodes van #OppiKassie, vanaf hierdie Donderdag 7 November om 21:30 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
Die storie van kykNET - Oppi Kassie 2
Oppi Kassie fokus op die geskiedenis van TV in Suid-Afrika en die oorsprongverhaal van kykNET.