Dit kan die opwindendste tyd van ’n mens se lewe wees! Met ’n huppel in die stap, aangebied deur Riaan Cruywagen, kyk hoe die lewe na 50 nuwe betekenis kry. Met onderwerpe wat vir jou saak maak!
S16 | E22
27 November 17:30
'S16/E22'. Hoort seniors nog op die dansbaan en watter waarde het dit vir hulle? Daar word met seniors, 'n dansinstrukte...