Volg die lewe van Magda Louw en haar man, Erhard in die derde seisoen van die treffer-komedie Magda Louw, waarmee jy jouself kan vereenselwig met temas soos oudword, tyd wat verbyjaag, leë nes-sindroom, die huwelik en die dood.
S3 | E10
15 September 20:00
'S3/E10'. Magda moet 'n paar kilos verloor vir die troue en probeer intermitterende vas, maar dis meer ingewikkeld as wa...