Daar is ’n groepie bekkige kinders tussen die ouderdom van ses en nege aan wie vrae gevra word. Die vier volwasse deelnemers aan die program moet dan raai wat die kleingoed se antwoorde op die vrae was. Klink maklik, nè? Moenie glo nie!
S4 | E13
30 April 20:00
'S4/E13'. Dis die finaal, en die vier beste deelnemers van die reeks keer terug om te speel vir die titel as wenner van ...