Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories... of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op ‘n positiewe wyse sal aanraak.
S26 | E48
02 Maart 19:00
'S26/E48'. Ons Kwêla Dorp van die Jaar skop af. Ons gesels met die Paralimpiese goue medalje-atleet Jaco van Gass, potte...