Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
En die wenner is...
Le Roux familie wen – Kwarantyn
00:02:11
Baie geluk aan die Le Roux familie wat vanaand wegstap as Kwarantyn wenneers. Die Scheepers familie het ook ’n ongelooflike R156 000 se prys wat hulle vanaand huis toe vat.
Kyk saam terug
Video
Dag 20: Lekker lag Adriaan - Kwarantyn
As hierdie jou nie uit jou maag uit laat saam lag nie, is jou volume heel moontlik te sag ;)
Video
Dag 20: Twee kante van elke storie - Kwarantyn
Pam en Avril ken mekaar al lank, en soos dit in enige familie gaan het almal hulle eie storie.
Video
Dag 20: Jou ware hare - Kwarantyn
Austin en #SpanScheepers haal sy vlegsels uit. Avril wonder klaar of Max hom sal herken met 'n nuwe haredos?
Video
Dag 19: Regter hand groen - Kwarantyn
Niks soos ’n bietjie Knoper om die spiere warm te maak op ’n koue aand nie. #SpanScheepers het vanaand as die wenners weg gestap.
Video
Dag 19: Braam, die eensame cowboy – Kwarantyn
Die karaoke masjien het vir Braam geselskap gehou terwyl die res van die #SpanLeRoux huis ’n uiltjie gaan knip het.
Video
Dag 19: ‘Happy Birthday, pappie’ – Kwarantyn
Die Scheepers-familie word verras met ’n baie spesiale oproep.
Video
Dag 19: ‘Manie, laat daai derm werk’– Kwarantyn
Ons is gek oor instrukteur Austin Scheepers...
Video
Dag 19: Klein bietjie wyn – Kwarantyn
Want in Kwarantyn help ’n slukkie wyn beslis vir die eensaamheid en pyn.
Wys nog
8 van 35
Nêrens anders te sien nie
Dag 18: Karaoke soos ’n pro – Kwarantyn
Musiek Videos