kyknet channel logo
In die sop gastehuisrevolusie slim bb clean

Nuwe seisoen, inskrywings oop! – In die sop

Video
04 Julie

Eienaars van winkels, bakkerye, ou hotel eetkamers en restaurante, wat 'n transformasie wil maak aan hul eetplekke kan inskryf vir die derde seisoen van die TV-reeks "In die sop". Inskrywings sluit 31 Julie 2023; vir meer inligting, gaan na kyknet.tv