kyknet channel logo
In die sop gastehuisrevolusie slim bb clean

Inskrywings is oop! – In die sop: Gastehuisrevolusie

Video
17 Junie

kykNET se gewilde werklikheidsreeks In die sop trek ’n ander baadjie met ’n splinternuwe aanbieder aan vir die vierde seisoen van die reeks. Die fokus verskuif van restaurante na gastehuise in en om Kaapstad, in Gauteng en langs die N1-roete. Inskrywings sluit 31 Julie 2025.