"Hier gaan ons alweer" is terug vir ’n allemintige 23ste seisoen, en Petri de Wet en sy gashengelaars gaan Suid-Afrika en Afrika plat toer op soek na vis en avontuur.
S23 | E13
31 Maart 17:30
'S23/E13 of 13'. Die finale episode van die seisoen lewer uitsonderlike groot vis op. Babers en karpe van meer as 20 kg ...