web uni tv guide
Fiesta S27 SP BB
web uni tv guide

Fiësta

144VermaakPG13
Fiesta S27 Poster

Oor die program

Fiësta is nou al vir meer as tien jaar sinoniem met feeste in ons land, asook in buurlande soos Namibië. Ons besoek weekliks ’n ander fees. Só word daar nie net regoor die land gekuier nie, maar ons bring interessante plekke na die sitkamers van ons kykers.

S27 | E5
04 Mei 18:00
'S27/E5'. Lundi Khoisan en Fiësta kuier vandeesweek aan boord van die MSC Musica vir die RSG Oppiwater Kunstefees wat pl...

Nog vermaak