Elders
144
Reisprogram
PG
Welkom
Video's
As die son "xhieng" sê – Elders: Tuinroete
Video
25 Julie
In vanaand se episode van Elders: Tuinroete het Erns Grundling en die TV-aanbieder en radio-persoonlikheid Lyntjie Jaars gestap van die dorpie Noll tot by die plaas Meulrivier. En toe die son "xhieng" sê het Lyntjie haar hoed vir 'n kappie verruil.
Teken in en KYK
Up Next
Erns word hard touwys gemaak – Elders: Tuinroete
01 Augustus
Frikkie se vindingryke trein – Elders: Tuinroete
22 Augustus
Koffie by die buffels – Elders: Tuinroete
29 Augustus
Erns loop ander pelgrims raak – Elders: Tuinroete
05 September
Erns en Karen Meiring stap saam – Elders: Tuinroete
12 September
Skakel in: 12 September 2022 – Elders: Tuinroete
12 September