web uni tv guide
Die nuusmakers S1 Slim BB Maintenance
web uni tv guide

Die Nuusmakers

144DramaPG13

Amptelike lusmaker – Die nuusmakers

Video
25 April

Die lewe kan in 'n oogwink verander. Soms gebeur dit op regstreekse TV. Gaan Adri weer die skerwe kan bymekaarskraap na haar glaskasteel breek? "Die nuusmakers" begin op 27 Mei 2025 om 20:00, eksklusief op kykNET, kanaal 144.