#BoerJacques
Naam: Jacques
Ouderdom: 26
Tipe Boerdery: Skaap-en-beesboer
Belangstellings: Jag, sport, fietsry en lees
Kinders: Geen
Huwelikstaat: Ongetroud
Dorp en provinsie: Venterstad, Oos-Kaap
Beskryf jouself in minstens drie woorde:
Dinamies, optimisties, passievol, grapjas, spontaan
Gee ons ’n kort opsomming van wie jy is:
Ek is baie lief vir die veebedryf met al sy faktore. Ek is 'n passievolle rugby ondersteuner, baie lief vir fietsry en om te gaan draf, en speel graag krieket oor naweke. Lief vir die natuur en die skepping.