Nazeem verbind aan die Samsodien en Jacobs familie is die een wie nie werklik volgens 'n morele kompas leef nie. Inteendeel. Nazeem se groot doel is om vir Bridgette te onttroon. Sy maniere en metodes is wel donker en nie in lyn met die wet nie.
Every moment, right at your fingertip.
Download your favourite DStv App.