Stuur 'n video of foto's van 'n interessante natuurverskynsel in by feitegeite@kwela.tv. Die prys vir die algehele wenner is ‘n Conqueror Compact kampeerwa en sal ook op Kwêla aangekondig word.
Bepalings en voorwaardes geld.
Die na-produksie van video’s word volgens Homebrew se diskresie gedoen en die stem-uitslag van die kompetisie is finaal. Daar sal geen briefwisseling daaroor gevoer word nie.
M-Net behou homself die reg voor om geredigeerde insetsels van die videomateriaal op M-Net en op sy Afrikaanse kanaal kykNET uit te saai; asook die reg om hierdie materiaal eksklusief op enige wyse kommersieel te eksploiteer.
Vir die volledige bepalings en voorwaardes, klik hier.
Laai die inskrywingsvorm af.
Vir Feite&Geite navrae, kontak 021 422 3452 of 067-322-8978 tydens kantoorure (9:00-17:00) of stuur ‘n epos na feitegeite@kwela.tv