web uni tv guide
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144Sepie13 L

Die definisie van liefde

Nuus
13 Februarie 2025
Hierdie kykNET-oomblikke het ons harte laat smelt!
Valentynsdag

1. Louis en Naomi se tweede kans 

Naomi het besluit om Louis te vergewe en die res is geskiedenis!



2. Die waarheid kom uit in ’n hysbak

Gys en Zelda was nie seker dat hulle dié situasie gaan oorleef nie, maar dit was nodig vir hulle om te besef hoe hulle oor mekaar voel.



3. Wade en Zoë soen

Wade moes ’n moeilike besluit maak, maar hy het uiteindelik liefde gekies!



4. Die troue met ’n onverwagse gas


Een keer om die son het ’n unieke troue opgelewer met ’n groot verrassing.



5. Pote gee nie op nie

Pote het besef dat daar wel nog hoop is vir sy verhouding met Lorre.



6. Karen groet vir nou

Karen sê totsiens vir haar geliefdes en almal, veral Uys, het gesukkel om die trane terug te hou.



7. Charity gaan Amerika toe!

Charity het besluit om haar lewe agter te laat en haar hart te volg om ’n toekoms met Johan te hê.



8. Tracy en Tertius se groot dag

Die troue waarvoor almal gewag het was te spesiaal vir woorde!



Onthou om hierdie naweek die liefde van jou lewe spesiaal te laat voel!